OM IN TE SKRYF:

 1. U kan die inskryfvorm as 'n Word dokument aflaai deur op die skakel hieronder te kliek.
Druk die vorm, vul beide bladsye in. As u weet hoe, kan u dit ook op die rekenaar invul voor u dit uitdruk.

2.  Kliek hier vir ons bankbesonderhede, betaal die depositos soos aangedui.

3. Faks vir ons die inskryfvorm(s) en bewys van betaling na 018 290 5780 of e-pos na tjtoere@lantic.net

4. Pos vir ons die oorspronklike inskryfvorm(s) na die adres hierbo met die kleurfoto's soos aangedui.
aaaaaaaaaaaaiii