BANKBESONDERHEDE
Bank: Standard Bank Onthou om u Voorletters en Van in te skryf by die blokkie "Deponeerder of verwysing" sodat u naam op my bankstaat verskyn.
Faks asseblief vir my 'n afskrif van die inbetaalstrokie of bewys van elektroniese oorplasing. Bewaar die oorspronklike afskrif as u bewys van betaling.
Onthou net as u kontant inbetaal is daar 'n bankheffing van 1% - 1.5% wat u sal moet betaal aan die einde van die dag. Dit geld nie vir tjeks of elektroniese oorbetalings nie.
|